Gedagte van die Dag : Jesaja 43:13 (Paperback / softback) | Religion & Beliefs | Religion & Beliefs | Politics & Current Affairs | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
FREE DELIVERY on all online orders over R500. Excludes business orders.
Gedagte van die Dag : Jesaja 43:13 (Paperback / softback) Product ID : 9781928489917
of
×
Gedagte van die Dag : Jesaja 43:13 (Paperback / softback)

R 12750

UCount rewards  1275
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Pastoor Desmond Wessels is 'n jong herder en omroeper van Randfontein, met 'n passie vir die woord van God. Hy en sy vrou, Channie en 3 kinders is Randfontein toe beroep in 2014. 'n Totale stap van geloof, daar was dertig aktiewe gemeentelede, en deur die genade van die Here is daar vandag meer as sewe honderd. Die Gedagte van die Dag het einde 2017 begin as 'n boodskap wat net aan die gemeentelede gestuur was. Vandag ontvang duisende mense dit regoor Suid-Afrika en die wereld. Die Here gebruik dit daagliks om mense se lewens te verander en dit is vir Pastoor Desmond 'n voorreg om sy roeping uit te leef en siele te wen vir die Koninkryk van God.

Features
Model
9781928489917
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
210mm(L) x 148mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
210mm(L) x 148mm(W) x 15mm(H)