'n Enkele Verhaal (Paperback / softback) | True Crime | True Crime | True Stories | Non-Fiction | Books | Makro Online Site
text.skipToContenttext.skipToNavigation
Welcome to Makro
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Your Location:
Joburg North
Change

Joburg NorthCurrent Location is set Joburg North by default.Tap on to change itX

FREE DELIVERY on all online orders over R500. Excludes business orders.
'n Enkele Verhaal (Paperback / softback) Product ID : 9781776095629
of
×
'n Enkele Verhaal (Paperback / softback)

R 24000

UCount rewards  2400
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased and returned online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by BalaKuduPtyLtd and may result in additional delivery fees.

Deon Wiggett se reeks sensasionele podsendings het Suid-Afrika in November 2019 geruk. Daarin het hy die identiteit van die man wat hom as skoolkind verkrag het, onthul. Nou, in 'n Enkele verhaal, vertel Deon die volle storie van hoe hy seksueel aangerand is deur "Jimmy", die eens briljante onderwyser en latere mediapersoonlikheid wat 'n ongure dubbele lewe gelei het. Om sy verkragter aan die kaak te stel, onderneem Deon 'n speurtog wat begin by Jimmy se hoerskooljare aan 'n landbouskool en eindig met sy uiteindelike inhegtenisneming in Hartenbos in die Wes-Kaap. Deon volg die man se spoor deur die hoog aangeskrewe Greykollege en Paul Roos Gimnasium tot by die media-reus Naspers. Algaande skep hy 'n model wat deur enigiemand gebruik kan word om 'n pedofiel te ontmasker. In Deon se eie woorde: "Dis lekker om voor te gee dat mans nie kinders verkrag nie, maar as jy eers weet waarna om op te let, word dit verbasend maklik om hulle uit te ken. Sodra 'n universele patroon met 'n spesifieke man se profiel ooreenstem, word alles wat voorheen verborge was, blootgele. 'n Enkele verhaal is die boeiende storie van een man se stryd om die trauma van sy kinderjare te oorkom, en is geskryf om ander te help wat dalk dieselfde beproewing deurgemaak het, en sy verkragter voor die gereg te bring.

Features
Model
9781776095629
Product/Packaging Information
Product Weight
0.5 kg
Product Dimensions
234mm(L) x 153mm(W) x 15mm(H)
Shipping Weight
0.5 kg
Shipping Dimensions
234mm(L) x 153mm(W) x 15mm(H)