Sterrekyker | Afrikaans | Romance & Thrillers | Romance & Trillers | Makro Online Site
text.skipToContent text.skipToNavigation
Login or Register
Get the tailored Makro experience. Login for faster checkout, online order tracking and more.
Sterrekyker Product ID : 9780639605616

R 9500

UCount rewards  950
Available online only
In stock
5 - 7 working days

Online Exclusive

This product is exclusive to online shopping and may only be purchased online as it is not stocked in-store.

3RD PARTY ITEM

This is supplied by LAPAPublishers and may result in additional delivery fees.

Roekeloos. Geen ambisie. Vrygees. Dit is beslis nie eienskappe wat Tharien in ’n man wil hê nie. Wel, eintlik weet sy nie, want Rudolf was nie een van daai dinge nie en hy het haar verneuk. Sy is seker van een ding: Heinrich Vermeulen mag dalk soos ’n Noorse god lyk en soene steel, maar hy is nie die een vir haar nie.
Hy is net te wild, bly in ’n woonwa en wanneer sy om hom is, voel sy nie soos haar stabiele en verantwoordelike self nie. Dit word gou duidelik dat dit nie maklik gaan wees om Heinrich te vermy nie, en sy moet kophou om nie haar gevoelens vir so ʼn onvanpaste man te laat handuit ruk nie. Maar hulle storie is blykbaar reeds in die sterre geskryf ...



Features
Model
9780639605616
Colour
NULL
Product/Packaging Information
Product Weight
0.1 kg
Product Dimensions
11cm(L) x 0cm(W) x 17cm(H)
Shipping Weight
0.1 kg
Shipping Dimensions
11cm(L) x 0cm(W) x 17cm(H)